HIEMSTRA FEES

HIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEES
  • RSVP
  • ONS STORIE
  • ONS TROUDAG
  • ONS MENSE
  • AKKOMODASIE
  • ALGEMENE VRAE
  • GESKENKE
  • More
    • RSVP
    • ONS STORIE
    • ONS TROUDAG
    • ONS MENSE
    • AKKOMODASIE
    • ALGEMENE VRAE
    • GESKENKE

HIEMSTRA FEES

HIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEES
  • RSVP
  • ONS STORIE
  • ONS TROUDAG
  • ONS MENSE
  • AKKOMODASIE
  • ALGEMENE VRAE
  • GESKENKE

algemene vrae

Kontak ons gerus indien daar enige ander vrae is.

Semi-formeel, maar neem asseblief in ag dat dit 'n troue is.


Kom ons los liewer die wit rokkies by die huis die 27ste Augustus 2022, al die ander kleur rokkies moet ook 'n kans kry.


Die manne kan gerus 'n denim aantrek, solank dit 'n chino is. Met ander woorde moet asb nie 'n denim dra nie.


Jy kan met jou kaart of met kontant betaal.


As jy afdraai na die plaas toe is daar 'n gedeelte wat grondpad is, maar die pad is onlangs geskraap. Jy het nie 'n bakkie of 'n 4x4 nodig om by die venue uit te kom nie, enige voertuig sal werk.


Tensy dit hand-sanitizer is, is die antwoord ongelukkig nee.


Slegs as jou uitnodeging so aandui.


Ongelukkig is daar geen kinders genooi vir ons troue nie.


1 korintiërs 13:4-7

"Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie. Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles."


Copyright © 2022 Hiemstra Fees - All Rights Reserved.

Powered by GoDaddy

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept