HIEMSTRA FEES

HIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEES
  • RSVP
  • ONS STORIE
  • ONS TROUDAG
  • ONS MENSE
  • AKKOMODASIE
  • ALGEMENE VRAE
  • GESKENKE
  • More
    • RSVP
    • ONS STORIE
    • ONS TROUDAG
    • ONS MENSE
    • AKKOMODASIE
    • ALGEMENE VRAE
    • GESKENKE

HIEMSTRA FEES

HIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEES
  • RSVP
  • ONS STORIE
  • ONS TROUDAG
  • ONS MENSE
  • AKKOMODASIE
  • ALGEMENE VRAE
  • GESKENKE

Ons familie

Die Hiemstras

Die Hiemstras

Die Hiemstras

Paul & Esmé Hiemstra, die ouers van Wybren.

Die Hiemstras

Die Hiemstras

Die Hiemstras

Sybren & Mary-Ann Hiemstra, die grootouers van Wybren en ouers van Paul.

Die Fouries

Die Hiemstras

Die Fouries

Conrad & Marié Fourie, die grootouers van Wybren en ouers van Esmé.

Die Smitte

Die Geysers

Die Fouries

Flip & Sanet Smit, die ouers van Umonique.

Die Smitte

Die Geysers

Die Geysers

Flip & Mart Smit, die grootouers van Umonique en ouers van Flip.

Die Geysers

Die Geysers

Die Geysers

Johan & Dalene Geyser, die grootouers van Umonique en ouers van Sanet.

Strooimeisies

Xané du Toit

Lezanne Gissing

Xané du Toit

Die sonstraal in my en baie ander se lewe. Sy maak 'n verskil oral waar sy gaan. Xani weet waaroor die lewe gaan en is altyd bereid om só baie van haarself vir ander te gee, sonder om iets terug te verwag.

Lené Delport

Lezanne Gissing

Xané du Toit

Haar aansteeklike lag en 24/7 glimlag maak dit 'n fees om rondom haar te wees. Iemand op wie se knoppie ek altyd kan druk en onvoorwaardelik omgee.

Lezanne Gissing

Lezanne Gissing

Lezanne Gissing

Die sagheid vanself, vriendin 1000 en iemand wat my verstaan. Liela laat my altyd tuis voel. Dit is altyd lekker om 'n nuwe avontuur saam met haar aan te pak.

Joalene Fouche

Johalisé Kotzenberg

Lezanne Gissing

'n Dame van Rouxville vir wie se hande niks verkeerd staan nie. Juju het die mooiste omgee hart en sal enige iets vir haar naastes doen.

Ivané Sinclair

Johalisé Kotzenberg

Johalisé Kotzenberg

Een van die mense wat al die vinnigste in my hart in geklim het. Haar menswees en lewenslus maak dit lekker om haar my vriendin te kan noem.

Johalisé Kotzenberg

Johalisé Kotzenberg

Johalisé Kotzenberg

Loisi is een van die mees gedrewe en doelgerigste mense wat ek ken. Sy is liefdevol, saggeaard en altyd daar as ek haar nodig het.

Strooijonkers

AJ Brits

Willandré Kotzenberg

Willandré Kotzenberg

Die trots van Jagersfontein. AJ is ons seremoniemeester vir die aand en ook een van my steunpillare die afgelope 8 jaar. 

Willandré Kotzenberg

Willandré Kotzenberg

Willandré Kotzenberg

Niemand weet hoekom nie, maar almal noem hom Rooies. Hy is verseker een van die lojaalste manne wat jy ooit sal teëkom.

Louis Venter

Willandré Kotzenberg

Donavan Gissing

Ek en Louis stap al van 2009 af 'n ongelooflike pad saam. Deur dik en dun. Dames en here, al die pad uit Ierland.

Donavan Gissing

Donavan Gissing

Donavan Gissing

Die man lyk baie meer onskuldig as wat hy is. 'n Ware vriend wat enige iets vir sy mense sal doen.

Coenie Hiemstra

Donavan Gissing

Coenie Hiemstra

My eie persoonlike broer. Wat 'n voorreg is dit nie om die lewe saam jou te kan aanpak nie. Hy is die toonbeeld van onvoorwaardelike liefde.

Franco Smit

Donavan Gissing

Coenie Hiemstra

My eie persoonlike Swarrie. Ons het die afgelope paar jaar baie saam geleer en gegroei. 'n Man wat altyd 'n verskil in dié rondom hom se lewe maak en voluit leef.


Copyright © 2022 Hiemstra Fees - All Rights Reserved.

Powered by GoDaddy

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept