HIEMSTRA FEES

HIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEES
  • RSVP
  • ONS STORIE
  • ONS TROUDAG
  • ONS MENSE
  • AKKOMODASIE
  • ALGEMENE VRAE
  • GESKENKE
  • More
    • RSVP
    • ONS STORIE
    • ONS TROUDAG
    • ONS MENSE
    • AKKOMODASIE
    • ALGEMENE VRAE
    • GESKENKE

HIEMSTRA FEES

HIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEESHIEMSTRA FEES
  • RSVP
  • ONS STORIE
  • ONS TROUDAG
  • ONS MENSE
  • AKKOMODASIE
  • ALGEMENE VRAE
  • GESKENKE

ONS TROUDAG

Tyd & Plek

Tyd: 14:30 vir 15:00


Plek: Mooiplaas Trou & Funksie Venue, Modimolle, Limpopo


Die venue is ± 10 minute se ry van die plaashek af, neem dit asseblief in berekening wanneer jy na ons troue toe ry.

Kleredrag

Semi-formeel


Neem asseblief in ag dat dit 'n troue en nie 'n braai is nie.

Adres

Mooiplaas Trou & Funksie Venue

Tussen Bela Bela en Modimolle, Limpopo


Koordinate: -24.783324595682167, 28.450657553179525


Sien asseblief die aangehegte kaart hieronder. Ons sal nader aan die tyd ook aanwysings aanstuur.

kaart

MOOIPLAAS, MODIMOLLE, LIMPOPO


Copyright © 2022 Hiemstra Fees - All Rights Reserved.

Powered by GoDaddy

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept